Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot!
Alex slaan ongenooid by ‘n party uit en na so paar ontstellende interaksies met van die ander gaste word hy geforseer om ‘n onvergeetlike droom te herroep wat pratende honder in vissermanne insluit. As jy socially awkward is, gaan hierdie comedy jou dalk tussen die bene skop. Of dit gaan jou laat lag oor mense wat jy ken wat so optree, Die rol word vertolk deur Alex Lawther van End of The F***ing World op Netflix. Jy sal hom dalk herken. Hy het fokken altyd awkward rolle.
Hierdie post is 91 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,083,283 post views in totaal sedert 1 November, 2019.