Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot!
Vandag se kortfilm is ietwat van ‘n donker satire met ras en identiteit as tema – ‘n swart dude, ‘n Arab-American en ‘n wit ou probeer ‘n trein beroof maar nie een van die dudes is bereid om hulle eie ras beroof nie. ‘n Lekker over-the-top comedy wat tog ‘n dieper les wil probeer aanbied.
Hierdie post is 94 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,116,906 post views in totaal sedert 1 November, 2019.