Taylor Hill het verlede maand 25 gword en is ‘n model-akrise van Colorade wat op die ouderdom van 14 ontdek is. Sy het al vir al die groot name op die planke uitgeloop en haar career as actress is nog nie heel moerse nie, maar soos dit met modelle en Hollywood is, kan ons seker verwag om haar meer gereeld op TV en in movies te sien…
Hierdie post is 862 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,123,951 post views in totaal sedert 1 November, 2019.