Spice Frontier – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffin

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot!

Vandag kyk ons na ‘n cool proof of concept tipe vibe vir ‘n voorgestelde animasiereeks. Eeue ná die vernietiging van die Aarde lei Kentucky Williams, ‘n chef in space, en sy cyborg gabba, C-LA, die bemanning van die Serrano op ‘n intergalactic geurgedrewe avontuur om die Aarde se laaste spices op te spoor.

Hierdie post is 56 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,604,509 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
  •  
    1
    Share
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
griffinSpice Frontier – kragtige kortes