Pinocchio – Episode 51

In Movies en TV deur griffin

Fokkit, ons het julle te veel bederf deur julle 5 episodes van Pinocchio in Afrikaans op ‘n slag te gee elke week verlede jaar. Toe vat ons maar ‘n break by espiode 40. Dinge werk mos nie fokken so nie? In die ou dae moes jy ‘n hele week wag voor jy Pinocchio “live” op die TV kon kyk en daar was fokol interweb om dit te download nie. En about net 5 mense in SA het VHS recorders gehad in die vroeë 80s. So nou gaan ons julle net eenkeer per week met een episode bederf. Daar is nog 1 oor om te gaan na vandag en dan sal ons kyk watter ander ou kak ons vir julle kan afstof.

Pinocchio Episode 51
Na maande en maande se soektog het Pinocchio en Gina uiteindelik weer vir Gepetto en Julietta gekry. Hulle almal is egter stuck in die walvis se maag wat nogal ‘n kak jol is. Die span beraam ‘n plan om uit die walvis se maag te ontsnap.

Hierdie post is 73 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,604,536 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
  •  
    1
    Share
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
griffinPinocchio – Episode 51