Fokkit, ons het julle te veel bederf deur julle 5 episodes van Pinocchio in Afrikaans op ‘n slag te gee elke week verlede jaar. Toe vat ons maar ‘n break by espiode 40. Dinge werk mos nie fokken so nie? In die ou dae moes jy ‘n hele week wag voor jy Pinocchio “live” op die TV kon kyk en daar was fokol interweb om dit te download nie. En about net 5 mense in SA het VHS recorders gehad in die vroeë 80s. So nou gaan ons julle net eenkeer per week met een episode bederf. Daar is nog 2 oor om te gaan na vandag en dan sal ons kyk watter ander ou kak ons vir julle kan afstof.
Pinocchio Episode 50
Vreeslike kak en drama met Pinocchio toe die Walvis vir hom en Gina insluk. Rocko kon darem wegkom. Hulle ontmoet ‘n pratende vis in die walvis se maag wat hulle allerhande bangmaakstories vertel. ‘n Klomp hectic dinge gebeur binne die walvis se maag maar dan gebeur daar iets fokken fantasties!
Watkykjy staan op 3,118,701 post views in totaal sedert 1 November, 2019.