Die groep, ParkWalker se roots is in die DIY scene en die ouens kom van Stuttgart en Karlruhe af. Die band het in 2018 gevorm so hulle is nog splinternuut op die music scene. Hulle debuutalbum, Distant Phenomena, het 7 tracks op. Effens weird in die sin dat dit te veel is vir ‘n EP en te min is vir ‘n vollengte album. Fokken Duitsers!
Band:
Johannes – guitar
Nicola – guitar, vocals
Arnaud – bass
Armin – drums
Hierdie post is 67 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,181,622 post views in totaal sedert 1 November, 2019.









