Katheryn Winnick, daai hot girl van Vikings is al in haar veertigs, kan jy dit glo? Sy is ‘n Kanadees wat oorspronklik van Ukraine af is. Sy het eers begin Engels praat toe sy agt jaar oud was. ‘n Jaar voor dit het sy haar voete en vuiste laat praat want sy het toe marshal arts begin doen en reeds op dertienjarige ouderdom ‘n swart belt verwerf . Teen die tyd wat sy 21 was het sy reeds drie Taekwondo skole op die been gebring. Sy is al reeds vir meer as 20 jaar aan die gang met movies en TV.
Hierdie post is 647 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,092,691 post views in totaal sedert 1 November, 2019.