Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot!
Dudecreeps is ‘n lekker donker comedy-horror kortfilm. Janine kom terug van een van haar laatmiddag drafsessies en kom agter dat iets weird aan die gang is met haar boyfriend. Tegnies is hierdie movie nie so goed soos die meerderheid aanmkaargesit nie. Die pacing is bietjie stadig vir ‘n movie waarvan alles is 20 minute moet inpas. Die hele movie kon actually 10 minute lank gewees het, maar dis nogtans ‘n gooeie effort.
Hierdie post is 88 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,085,564 post views in totaal sedert 1 November, 2019.