Daniela Lopez Osorio – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin

Daniela Lopez Osorio is ‘n Columbian model wat op sewentienjarige ouderdom in ‘n fashion klerewinkel ontdek is. Drie jaar later het sy ‘n runway model geword. Die 27-jarige woon nou in New York die jobs rol die hele tyd in, onder andere Victoria’s Secret. Fashion is haar passion, pappie!

Hierdie post is 345 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,474,891 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDaniela Lopez Osorio – Woensdag se warm bokkie