Ons weet eintlik fokol van hierdie band af. Een helfte van die duo, Crown, is David Husser wat ‘n sound engineer is wat wal met Alan Wilder van Depeche Mode en Peter Gabriel gewerk het. Hulle het hierdie week hulle album, The End Of All Things vrygestel. Hulle musiek laat my nogal herinner aan ouens soos NIN en in ‘n mate, Ministry. Dalk is dit net ‘n donkerder Depeche Mode?
Ons weet nie eers waar die ouens vandaan is nie, maar raai maar die UK? Ek wens bands wil leer om hulle fokken social media pages te update. Die muisek however, is fokken fantasties!
Hierdie post is 73 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,084,319 post views in totaal sedert 1 November, 2019.