Tot Stilstand – Kop Bo Vuur

In Kief musiek deur griffin

Tot Stilstand is ‘n hard rock band met melodic vibes wat nogal sterk herinner aan Fokofpolisiekar, alhoewel ek skiem dat hierdie band se vocalist bietjie beter stembeheer het as Francois. Francois het nou weer ander stuff wat ontbreek by hierdie ouens, maar dis mos maar hoe musiek werk. Hulle het in Desember verlede jaar  die tune Kop Bo Vuur release wat gaan oor iemand se ondervinding met ‘n persoon wat so bietjie sukkel met borderline personality disorder. Dis ‘n fokken lekker tune.

Ek wonder van watter kop hulle  praat…

Hierdie post is 398 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,136,015 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinTot Stilstand – Kop Bo Vuur