Fokkit, ons het julle te veel bederf deur julle 5 episodes van Pinocchio in Afrikaans op ‘n slag te gee elke week verlede jaar. Toe vat ons maar ‘n break by espiode 40. Dinge werk mos nie fokken so nie? In die ou dae moes jy ‘n hele week wag voor jy Pinocchio “live” op die TV kon kyk en daar was fokol interweb om dit te download nie. En about net 5 mense in SA het VHS recorders gehad in die vroeë 80s. So nou gaan ons julle net eenkeer per week met een episode bederf. Daar is nog 6 oor om te gaan en dan sal ons kyk watter ander ou kak ons vir julle kan afstof.
Pinocchio Episode 46
Gina en Pinocchio is weer oo soek na Gepetto maar kom op ‘n angry mob af wat besig is om ‘n moerse gorilla te jaag. Laasgenoemde vat vir Pinocchio hostage.
Watkykjy staan op 3,118,560 post views in totaal sedert 1 November, 2019.