Melia Kreiling half Amerikaans en half Grieks – sy is gebore in Switzerland, grootgemaak in Athens, het kontemporêre dans en teater geswot in Londen maar bly in California. Sy het kleinerige rol gehad in Guardians Of The Galaxy maar sy het fokken baie werk amper die hele tyd in TV met kleiner rolle.
Hierdie post is 1,226 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,118,562 post views in totaal sedert 1 November, 2019.