Gigi Hadid – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Gigi het ‘n moerse lang naam – Jelena Noura Hadid en is ‘n Amerikaanse model en is ‘n mix tussen Palestian (haar pa) en Hollands (haar ma).  Haar jonger boetie en sussie is ook beide modelle, so die familie klink of hulle van die mooier tipe mense is. Sy het op tweejarige (fokken TWEE) ouderdom begin model vir Baby Guess.

Hierdie post is 238 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,341,082 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
  •  
    2
    Shares
  •  
    2
    Shares
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
griffinGigi Hadid – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment