Ballistic – Kragtige Kortes

In Kragtige Kortes deur griffin

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot!

Ek volg nou al vir Ryan Connoly en sy familie vir ‘n paar jaar en hulle  doen die befokste tutorials oor film making asook gear en softare reviews. Hulle het ook al ‘n handjie vol kortfilms gemaak waarvan die sci-fi movie Ballistic ‘n befokte lekke een is.  Net oor die 17 minute van skop , skiet en donner! Check bietjie die cool shit wat mens kan maak, al het jy nie ‘n moerse budget nie:

Hierdie post is 65 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,474,848 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBallistic – Kragtige Kortes