Fokkit, Albert Frost is die baas van social distancing. Jy moet hom check in sy nuutste music video. Dis net hy en die see en die berge en sy guitar. O ja, en ‘n goose wat op haar eie social distance. Dis ‘n moerse lekker rock tune met Afrika vibes. Baie melodic met ‘n piele build-up. Everlasting is deur Albert Frost, David van Vuuren en Theo Crous geskryf met Jonna Sweetman op drums en ek skiem dit gaan kakbaie radio play kry regoor Suid-Afrika. Dis ‘n moerse clever arrangement wat deur Theo Crous produce is by Belville Studios.
Die video is deur Lionel Smit gedoen:
Hierdie post is 302 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,091,018 post views in totaal sedert 1 November, 2019.