Jy kan in elk geval nooit fokken hoor wat metal bands sing nie, alhoewel die musiek gewoonlik fokken netjies is. Ek fokken wed jou 10 Euro jyhet nog nooit in jou lewe van hyno5e gehoor nie. Hulle is ‘n cinematic metal band van Frankryk af en hulle musiek is fokken lekker! Check hierdie video uit vir een van hulle tunes, In The Blue Glow of Dawn Part II and III <—- fokken weird, right? Waar is part I, byvoorbeeld??
Anyway, as jy ‘n axe slinger is, jol gerus saam want hierdie ‘n ‘n guitar playthrough:
Hierdie post is 97 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,083,273 post views in totaal sedert 1 November, 2019.