Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot!
Vandag se movie is Agent 327: Operation Barbershop, ‘n 3 Minute lange teaser vir ‘n vollengte anamasiefilm wat gebasseer is op die Hollandse comic kunstenaar, Martin Lodewijk se reeks, Agent 327. Dis kortfilm is deur The Blender Animation Studio gemaak wat besig is om die volle storie te develop en funding kort om groot te gaan.
Hierdie post is 125 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,125,753 post views in totaal sedert 1 November, 2019.