Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot!
Vandag se kragtige kortfilm het actually ‘n Academy Award gewen vir Best Live Action Short Film. Dis gekryf en direct deur Marshall Curry en vertel die storie van ‘n ma wat al hoe meer gefrustreerd raak met haar man en haar daaglikse roetine. Dan verander haar lewe want daar trek twee free-spirited twenty-somethings in oorkant die pad en sy kan alles sien wat in hulle woonstel gebeur – basically naai en party hulle die hele tyd.
Hierdie post is 131 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,083,278 post views in totaal sedert 1 November, 2019.