Fokkit, ons het julle te veel bederf deur julle 5 episodes van Pinocchio in Afrikaans op ‘n slag te gee elke week verlede jaar. Toe vat ons maar ‘n break by espiode 40. Dinge werk mos nie fokken so nie? In die ou dae moes jy ‘n hele week wag voor jy Pinocchio “live” op die TV kon kyk en daar was fokol interweb om dit te download nie. En about net 5 mense in SA het VHS recorders gehad in die vroeë 80s. So nou gaan ons julle net eenkeer per week met een episode bederf. Daar is nog 11 oor om te gaan en dan sal ons kyk watter ander ou kak ons vir julle kan afstof.
Pinocchio episode 43
Pinocchio raak te gewoond en gemaklik met sy lewe as donkie maar Gina try om met schemes op te kom terwyl die sirkus die plek plat travel. Sy try om haar idees vir die Mario en Gato te pitch maar hulle wil fokol weet nie.
Watkykjy staan op 3,110,937 post views in totaal sedert 1 November, 2019.