Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot!
Vandag check ons Matthew Salton se kort 9 minute doccie oor ‘n 77-jarige voormalige lugwaardin wat gesels oor ‘n tydperk in haar lewe toe sy zol ingesmokkel het na Amerika.
Hierdie post is 85 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,085,566 post views in totaal sedert 1 November, 2019.