Kerf jou merk in die mark met Biltong Films!

In Bemarking, Markdag deur griffinRek jou bek

Ons like van Watkykertjies met entrepreneurial spirit en Maandae is markdag hier op Watkykjy. As jy ‘n kief en interessante besigheid het wat jy met Watkijkistan wil deel, drop ons gerus ‘n e-mail.


Biltong Films is ‘n plaaslike produksiehuis, tuis in die ou Moot area van Pretoria. Harry Botha, hoof uitvoerende vervaardiger is ‘n bekende kameraman en klankoperateur in die film en televisiewese, en het al meer as twintig jaar se ervaring agter die blad met plaaslike sowel as internasionale produksies, Harry is ‘n gesoute kreatiewe vervaardiger, wat spesialiseer in vollengte films, televisieproduksies, korporatiewe video’s, advertensies, musiekvideo’s en dies meer.

Biltong Films het tot staan gekom gedurende die COVID-19 pandemie van 2020, nadat daar skielik ‘n groot behoefte was aan audiovisuele dienste, veral in die korporatiewe wêreld. Opleidingsvideo’s, bemarkingsinleidings en ook online streaming events, is alles dienste wat Biltong Films kan lewer, met ‘n volledige 360 grade diens wat konsepontwikkeling, kopieskryf, produksie en finale meng insluit.
Facebook Page:
https://www.facebook.com/Biltong-Films-111640320450772

Hierdie post is 89 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,453,031 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKerf jou merk in die mark met Biltong Films!

Gooi Comment