Jy herken Diane Guerrero heel moontlik van haar rol as Maritza Ramos van Orange is The New Black, maar as jy haar nou in die befokste reeks ooit in die befokste rol ooit wil sien, check bietjie of jy Doom Patrol in die hande kan kry waarin sy 64 personalities het! Sy is fokken briljant en is een van my nuwe Hollywood gunstelinge!
Check bietjie die lekker gesprek tussen haar en Trevor Noah:

Hierdie post is 640 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,169,063 post views in totaal sedert 1 November, 2019.








