Bizarre Bedonderde Donderdae – Die Vaccine

In Bedonderde Donderdae deur griffinRek jou bek

Ons het besluit om hierdie section vir so rukkie terug te bring nadat dit vir meer as 6 jaar missing in action was. Ons het nie ‘n fokken idee vir hoe lank of hoe gereeld ons dit sal kan maintain nie, so check maar terug op Donderdae as jy in die mood is vir verspotte kak. Hopelik raak ons piele nie so vinnig pap nie.

In case jy ooit gewonder het hoe die storie werk, hier is die vibe:
Ons vat ‘n ou classic movie en kies ‘n random gedeelte van die fliek waarvoor ons ‘n klein stukkie script skryf wat meer op die beweging van die lippe pas as wat die storie engisins fokken sin maak. Dan word word  daar  sommer so op Facebook en WhatsApp gevra vir mense wat beskikbaar is en gou iets op hulle fone kan aanstuur. Hulle kry slegs hulle eie dialogue lyne om op te neem en het nie ‘n fokken clue wat die konteks is of wat vir die ander mense gegee is om te doen nie. Dan word dit aanmekaargesit met so paar byklanke en musiek. Die ouens wat die stemme verskaf kry so min instruksies as moonlik en kry eers die video vir die eerste keer te sien wanneer dit hier op Watkykjy verskyn.

Hier is vandag se episode:

Hierdie post is 246 keer in totaal gelees en 2 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,051,844 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
  •  
    1
    Share
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Die Vaccine

Gooi Comment