Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! Autonomous is ‘n moerse lekker 3D animated Sci-Fi kortfilm deur Joe Sill. Dis ‘n cyberpunk thriller wat gaan oor ‘n bike gang van traffickers in ‘n wêreld van autonomous vehicles. Amper Transformer tipe vibes, skiem ek. Yuri en haar broer, Nyx kry te doen met die Metro Task Force terwyl hulle ‘n moerse belangrike package by ‘n kliënt moet aflewer.
Ek wens dit was langer as net 4 en ‘n half minute:
Hierdie post is 75 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,083,764 post views in totaal sedert 1 November, 2019.