April Bowlby – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin

April het die rol van Kandi vertol op Two and a Half Men en het basically die rol gekry baie kort na haar eerste auditions. Sy was Barney se obsessiewe ex gewees op How I Met Your Mother en het ook rolle gehad in reekse soos CSI, Psych en CSI:NY. Meer onlangs het sy ook ‘n moerse ro lgeland in Doom Patrol wat ‘n befokte superhero series is.

Hierdie post is 321 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,607,179 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
  •  
    2
    Shares
  •  
    2
    Shares
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
griffinApril Bowlby – Woensdag se warm bokkie