Ursula Corbero – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin1 Eiertjies

Ursula het reeds op sesjarige ouderdom in TV ads verskyn en haar eerste TV-rol op 13 losgeslaan. Jy sal haar glad nie ken nie, want sy ‘n Spaanse aktrise wat in Barcelona gebore is. Ek gaan sommer leer Spaans praat…

Sy het nogal moves:

Hierdie post is 332 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,338,838 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinUrsula Corbero – Woensdag se warm bokkie

Comments

  1. Tommie tweetril

    Sy is in Money Heist wat jy op Netflix kan kyk, lekker goose.

Gooi Comment