Blykbaar het hierdie ‘n girl so bietjie van ‘n mix tussen Hungarian, French en so bietjie Irish. Tiffany is gebore en het grootgeword in die suide van California. Lang storie kort het sy in 2011 deur Playboy se deure geloop, klere gedrop en Miss September geword. Dit het haar modelling career afgeskop gevolg deur kakbaie international travel wat gepaard gaan daarmee. Sy wil eintlik ‘n fotograaf wees. Julle sal seker saamstem dat sy glad nie Toth lyk voor die kamera’s nie…
Hierdie post is 1,621 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,197,615 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

























