Sasha Luss – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin

Hierdie meisie van Moscow sou prpbably ‘n groot danseres geword het maar ‘n enkelbesering het daai plannetjies gestop. Vriende, familie en vreemdeling het Sasha se ma getune dat die kind baie mooi is en ‘n model wil word. Die ma het haar dogter op dertienjarige ouderdom na ‘n modeling agency geneem en sy is dadelik ge-sign, tot groot ontsteltenis van ouma wie geskiem het dat modelwerk ‘n aaklige immorele storie is. Sasha het in kakbaie magazines verskyn vir die mees vooranstaande fashion brands.

Luss het eventually haar movie debut gemaak met Valerian And The City Of A Thousand Planets maar dis veral met Anna waarin sy serious fokken ass kick! Dis ‘n befokte Luc Besson R-rated action movie oor ‘n super model wat ‘n super assassin word.

Hierdie post is 616 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,593,298 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
  •  
    1
    Share
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
griffinSasha Luss – Woensdag se warm bokkie