Ek neem aan jy spreek haar naam uit soos wat ‘n Afrikaanse kokkelol van Pretoria hulle kind se naam sou uistreek wat hulle Kie-hara roep. Ciara Price is ‘n ex Playboy Playmate. Sy was blykbaar ‘n moerse nerd op skool gewees. Ja-nee, mens kan dit duidelik sien:
Hierdie post is 1,421 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,063,915 post views in totaal sedert 1 November, 2019.