Evan Rachel Wood – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Dit was maar net ‘n kwessie van tyd voor ons Westworld se Dolores en True Blood se Sophie-Anne Leclerc sou feature. Behalwe dat sy ‘n kick-ass actress is, smaak sy ook van swem, perdry en rollerblading en sy het ook ‘n swart bel in tae kwon do. Sy is ook ‘n slimkop wat skool klaargemaak het toe sy 15 was. Nog ‘n fun fact is dat sy die mees betaalde akrise geword het in music video history vir haar appearance in Marilyn se video vir Heart-Shaped Glasses destyds toe die bra haar boyfriend was.

Hierdie post is 369 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,215,268 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
  •  
    1
    Share
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
griffinEvan Rachel Wood – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment