Sarah Maillet lyk na ‘n moerse interesting goose. Nie net is sy ‘n globale gepubliseerde tattoo model en bad ass marrafakka nie, maar sy is ook die mede-eienaar van 815 Cockktails & Provisions, ‘n moerse befokte cocktail bar in Manchester, New Hampshire – min of meer so uur se ry noord van Boston af.
Gaan check bietjie die website uit:
https://www.815nh.com/
As jy na die fotos van die pozzie kyk, lyk dit nogal na ‘n plek waar mens lekker kan vashaak en die kiekies van die kos het my instantly poeshonger gemaak. Daai kokketiele lyk ook njammies. Ek het sopas besluit dat my volgende trip Amerika toe, beslis Boston Massachusetts gaan insluit as wegspringplek met ‘n kort road trippie op New Hampshire toe. Van daar af sal ek sien hoe die pad my vat. Ek wil eers so paar happe en kappe by hierdie chickie se bar gaan maak.
Watkykjy staan op 3,131,234 post views in totaal sedert 1 November, 2019.