Ashley Schultz is een van daai Instagram tipe models en val seker maar onder influencers. Een van daais wat besluit het om musiek te maak. Die emerging singer-model-dancer vibes. Eers het jy die tiete en die hare en jy is gelukkig (of ongelukkig) om in LA te woon. Dan snap jy so paar kiekies en laat jou bates vir jou followers kry. Daarna smous jy jou popmusiek aan jou base. Hoe klink haar musiek? Ons het haar nuwe EP wat in 2020 uitgekom het, A Sides, vir jou onder haar kiekies gepost. Die klink soos daai afgewaterde Kaapstad pop-EDM wat daai naaiers in Campsbay met die wit bootklere en die poeshoede luister.
Watkykjy staan op 1,196,466 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
1 - 1Share
- 1Share
1
Comments
LOL @ “naaiers in Campsbay met die wit bootklere en die poeshoede”
Dis spot on