Natasha Yi – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

In Rush Hour 2 was sy die Heaven on Earth host gewees. In The Scorpion King was Natasha ‘n stunt double gewees en op The Price is Right was sy ‘n model gewees – toevallig die heel eerste Asian model. Geen wonder nie, want sy is fokken mooi en was op ‘n stadium ‘n Playboy girl ook gewees. Wat weird is, is dat sy met haar eerste shoot fokken glad nie geweet het dat Playboy nudity in het nie!

Hierdie post is 902 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,212,325 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
  •  
    1
    Share
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
griffinNatasha Yi – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment