Sy het vir die eerste keer internasionale aandag getrek as contestant op Ukraine’s Got Talent in 2013 en het sedertdien bekendheid verwerf as die wêreld se beste paaldanser. Sy het ‘n graad in ekonomie wat evident is in die spaarsamige klere wat sy dra. Sy is ook die president en stigter van die Kieve School of Dance & Acrobatics.
Hierdie post is 1,865 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,103,888 post views in totaal sedert 1 November, 2019.