Zelia Milan is ‘n besige chick. Sy is ‘n ma van twee, model, aktise en entrepreneur. Sy was al in ‘n paar music videos en op MTV se Wild ‘n Out. Op die besigheidsfront run sy haar eie cosmetics besigheid onder haar naam. O ja, en het drie grade!
Hierdie post is 1,052 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,140,783 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap