Brook is meer as vyftien jaar terug gekroon as FHM se Sexiest Woman in the World en sy is nog steeds kakwarm nou dat sy 40 geslaan het. Sy is ‘n Britse model, actress en author. Sy het in modelling beland toe sy op die ouderdom van 16 ‘n skoonheidskompetisie gewen het waarvoor haar broer haar ingeskryf het.

Hierdie post is 1,295 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,221,782 post views in totaal sedert 1 November, 2019.







