Waar begin mens met hierdie goose? Sy is blykbaar ‘n muso, model en internet persoonlikheid en het ‘n moerse following op YouTube (oor die 5 miljoen seubscribers!). Sy is ook ‘n bisexual bokkie maar dis nie hoekom ek haar tjommie wil wees nie. Sy het vir haar beste tjommie, Ashley ‘n fokken splinternuwe Mercedes Benz gekoop vir haar 23ste verjaarsdag verlede jaar, April se kant. Plus sy lyk na ‘n moerse fun chick:
Hierdie post is 928 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,083,764 post views in totaal sedert 1 November, 2019.