Ek dog ons het al vir vir mejuffrou Spinneriak ge-feature. Toe nie. Anyway, sy is ‘n 90’s bokkie so duskant onder 30 en sy maak uit van gholfballe bliksem. Sport hardloop dik deur die familie-are. Pappa was in ‘n national champion college football team en mamma was ‘n pro ballerina. Haar ouer sussie, Lexi, was ook deel van Stanford se track team.
Paige het in Colorado grootgeword waar sy fokken goed met gimnastiek was en en sterk op pad Olympics toe was. Ongelukkig het ‘n kieskyf gekak toe sy twaalf was en sy het oorgeskuif golf toe.
Hierdie post is 1,277 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,124,677 post views in totaal sedert 1 November, 2019.