Tanya Mityushina – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Wanneer jy Tanya se van probeer uitspreek: Mityushina, klink dit of daar te veel spoeg in jou mond is. Hierdie flawless goose het begin aandag kry in 2016 toe sy deel was van Sports Illustrated se Swimsuit Edition. Met daai killer lyf is daar fokol te verstane dan sy kort na daai shoot ‘n moerse klomp kontrakte vir panties en bra’s opgetel het nie. Victoria’s Secret is een van daais.

Kyk, Rusland kan about fokol regdoen nie, maar jirre, hulle maak mooi vrouens.


Hierdie post is 1,095 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,248,306 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinTanya Mityushina – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment