Ja, ons het haar al gefeature, maar ons doen dit sommer weer. Jessica Nigri is ‘n promotional model, voice over artist en YouTuber maar is veral ‘n bekende cosplay celeb. Sy doen vir die afgelope elf jaar al (sedert sy 19 jaar oud was) cosplay. Haar sexy Pikachu outfit wat sy in 2009 na die San Diego Comic-Con gedra het, het veral viral gegaan in 2009 aan die begin van haar loopbaan. Sedertdien het sy die koppe laat draai en het werk gedoen vir games soos Gears of War 3, Lollipop Chainsaw en Assassin’s Creed . Tydens die Penny Arcade Expo in 2012 is sy gevra om ‘n ander outfit aan te trek omdat dit te skimpy was. Met haar tweede probeerslag is sy gevra om liewer nie op die stage te wees nie, want goeters het uitgehang. Ek sien nie wat die fokken issue is nie:
Watkykjy staan op 3,085,037 post views in totaal sedert 1 November, 2019.