Het jy ‘n cool besigheid en wil jy graag bietjie die woord versprei? Was 2019 vir jou ‘n fokken tos jaar gewees? Is jy van plan jou boot prints op 2020 se ass te los?
Maybe kan ons jou help om jou netwerk te groei.
Ons het ‘n splinternuwe Maandag feature op Watkykjy om ouens soos jy te help. As jy belangstel, drop ‘n mail met so bietjie details oor wat jy doen om zak te maak, dan werk ons vir jou ‘n post uit wat jou budget pas om jou stuff te bemark op Watkykjy .
Hierdie week feature ons moerse bekostigbare computers!
Wanneer dit by desktop PCs kom, weet die meeste mense nie waddefok om te koop nie. Die versoeke is oorwegend iets in die lyn van:
“Man, ek soek nie iets fancy nie. Ek kort net iets wat e-mail, Word en Excel kan run. En dan maybe so paar ander programme.”
Wat baiekeer gebeur is dat mense uitgebuit word as gevolg van hulle onkunde en vir ‘n drol gevat word deur opportuniste wat kak aan hulle verkoop wat hulle nie nodig het nie. Die pryse wat hulle ge-charge word is nie noodwendig ‘n rip-off nie, maar hoekom wil jy op ‘n R8k desktop computer werk as ‘n R4k outjie meer as voldoende vir jou besigheid is?
Jy het nie ‘n splinternuwe desktop computer nodig nie. Gesels met die Jaco (072 744 9612), die IT Laitie, om jou met ‘n refurbished PC uit te sort. Dit is ‘n baie goedkoper opsie as om nuut te gaan en het kakbaie voordele. ‘n Refurbished PC is basically ‘n computer wat skoongemaak en opgegradeer word, either met soortgelyke parte of nuwer parte. Gewoonlik word ‘n nuwe operating system soos Windows 10 ook install.
Kom ons kyk vinnig na so drie perks en bust so myth of drie terselfde tyd. Jaco reken:
- Refurbished PCs is nie stadig nie. Dié van julle wat ondervinging het sal weet – ‘n fresh install op enige PC sal hom vinniger laat hardloop. Ons refurbished desktops word skoon gelaai met genuine Windows 10 Pro waar die nuwe outjies in die winkels gewoonlik die Windows 10 Home weergawe kry. Jou moet ook onthou dat Office 365 se minimum requirements actually 2gb RAM is op 64-bit systems. Ons PCs kom standaard met 4gb RAM maar ons kan dit vir jou upgrade na 8gb, easy peasy. Onthou net, dis nie actually die RAM wat die grootste impak op spoed het nie – dis actually die hard drive. Jy het die opsie om die refurbished PCs wat jy ons koop te upgrade na SSD drives toe. Ons doen die Windows transfer ook vir jou ter selfde tyd.
- Refurbished PCs gaan nie makliker breek as nuwes nie. Daai is ‘n kakstorie. Hulle het hulle werk gedoen vir so paar jaar, yes, maar die groot companies by wie ons dit aankoop, het net bloot nuwe tenders of suppliers gekry. Jy kry actually ‘n befokte lekker masjien.
- Refurbised PCs is sterk genoeg om jou besigheid te run. Ons PCs is almal ex-corporate masjiene. Daai mense het geld en het top of the range processors gekoop, nie Celeron vibes nie. Ons PCs is Core i5 outjies. Hulle loop soos stroop. Jy kan probably nog met hulle game ook.
Daar is vir nou, twee main models om van te kies by ons. Jy kan maar gaan rondsoek – jy gaan nie beter deals daarbuite kry nie:
HP Elite i5 8300 desktop teen R2500
Intel Core i5-3470 3.2 GHz processor
4gb DDR3 RAM
500gb SATA hard drive
DVD-ROM
Intel WG82574L Gigabit Network card
6x USB 2.0 ports
4x USB 3.o ports
VGA, Displayport
Die outjie kom gelaai met die nuutste updated licensed Windows 10 Professional, keyboard, muis en kragkabel. Jy moet net jou eie screen uitsort. Dis mos maar ‘n persoonlike ding?
Upgrade opsies sluit in:
Upgrade na 8gb RAM – sit R300 by
Voeg ‘n 120gb SSD drive by waarop ons jou Windows 10 pro sal transfer – sit R600 by die prys. Let wel, ons sit die SSD by – ons haal nie jou 500gb hard drive uit nie. Hy word ‘n extra drive in jou PC vir data en al jou stoute videos en fotos.
Wireles internet – add nog R150
Jy kyk dus na so R3550 vir ‘n business PC wat big time fokof. Met die standaard 4gb RAM en die SSD upgrade boot hierdie puppy op in 16 sekondes!
HP Compaq 6000 Core Duo teen R1000
Intel Core2 Duo E7500 2.93 GHz processor
4gb DDR3 RAM
250gb SATA hard drive
DVD-ROM
Intel WG82574L Gigabit Network card
10 x USB ports
VGA, Displayport
Die outjie kom gelaai met die nuutste updated licensed Windows 10 Professional en ‘n kragkabel. Sort jou eie screen uit, keyboard en muis uit.
Upgrade opsies sluit in:
Upgrade na 8gb RAM – sit R300 by
Voeg ‘n 120gb SSD drive by waarop ons jou Windows 10 pro sal transfer – sit R600 by die prys. Let wel, ons sit hom by, ons haal nie jou 250gb hard drive uit nie. Hy word ‘n extra drive in jou PC vir data. In die duo core outjie se geval, disconnect ons die DVD drive om vir die SSD hard drive krag te gee.
Wireles internet – add nog R150.
Hierdie is ‘n moerse bargain! Sonder die upgrades gaan hierdie refurbished duo cores lag-lag vir R2500 elk. Gaan soek dit maar op. So as jyself dalk in die computer upgrade game is, kan jy maklik nog R1200 se wins bo-op sit en ‘n killing maak.
Ons het slegs 95 van hierdie outjies oor, so plaas blitsvinnig jou bestellings!
Laastens is daar ook hierdie Dell Wyse D90D7 Thin clients waarvan ons 20 het:
As jy weet wat ‘n ‘thin client’ is en een nodig het, sal hierdie dalk tot jou appeal. Hulle word gewoonlik in call centers en by point of sales set-ups gebruik.
Specs:
AMD GT48e 1.4Ghz dual core
4gb DDR3 SD RAM
16gb system partition
16gb flash
Windows 7 activated.
R800 elk

Vir bestellings:
Kontak Jaco by 072 744 9612 so gou as moontlik om teleurstelling te voorkom!
Watkykjy staan op 3,090,236 post views in totaal sedert 1 November, 2019.