Alicia Sacramone – Woensdag se arm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Alicia het by die 2008 Olympics silwer gevat, maar met 10 medals op haar naam, is sy die tweedemeeste decorated Amerikaanse gimnas in world champ geskiedenis.  Gimnaste se musiek vir flik-flakke op die vloer is altyd tosserig. En daar is altyd rights issues, maar jire, drop ‘n band ‘n email en vra permission: “Hoesit, AC/DC. Ek gaan bomlallakiesies maak voor so 40miljoen mense op TV. Kan ek daai Iron Man song van julle gebruik? En dan klap jy ‘n ding, want as jy op Alicia Sacramone se (flik)vlak is, is ek seker bands sal tune die saak is reg.

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
  •  
    1
    Share
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
griffinAlicia Sacramone – Woensdag se arm bokkie

Gooi Comment