Hoekom feature Suid-Afrika like fokken nêrens met volleyball nie? Ons het die mooiste strande en van die beste lywe en sportmal mense op aarde. Check nou byvoorbeeld vir Brazil – hulle women’s volleyball team het nou al tweekeer die olympics gewen: 2008 in China en 2012 in die UK. En Jaqueline Carvalho was in beide spanne gewees. Ons kort sulke ene.
Hierdie post is 817 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,083,861 post views in totaal sedert 1 November, 2019.