Charlotte McKinney lyk soos een van daai gooste wat met tiete gebore is. Sy het aanvanklik gesukkel om modelwerk te kry en het besluit om Instagram ‘n shot te gee. Dit het gewerk, want Esquire het besluit om haar te feauture en dit het gelei tot ‘n campaign vir Guess. Sy het ook rolle gekry in die nuwe movie adaptations van Flatliners en Baywatch (so suprise there aangesien sy al haar tiete ingepak het) en daar is nog so paar dinge op die horison. Sy het egter die koppe laat draai met 2015 se Superbowl in ‘n advertensie vir Carl’s Jr.’s All Natural Burgers. Hierdie ad het gesorg dat mense na haar begin verwys het as “the next Kate Upton”. Check dit uit. Dis feitlik net hare en tiete:
Watkykjy staan op 3,123,944 post views in totaal sedert 1 November, 2019.