Caroline Wozniacki – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin1 Eiertjies

Caroline Wozniacki is ‘n Deense professionele tennisspeler en voormalige wêreld nommer 1 met singles in beide 2010 en 2011. In 2012 en 2013 het sy effens gesukkel maar het in 2014 terug gekeer in top form en amper vir Venus Williams opgefok in die semifinals in Dubai. Sy het wel die China open verlede jaar gewen. Nou onlangs in die Australian open (2019) het sy dit tot in die derde rondte gemaak maar verloor teen 2008 champ, Maria Sharapova.

Tit-bits:
Sy suffer van arthritis
Sy was by Serena Williams se troue
Vir vier jaar lank het sy die Ierse gholfspeler, Rory McIlroy ge-date.

Hierdie post is 29 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 72,799 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinCaroline Wozniacki – Woensdag se warm bokkie

Comments

Gooi Comment