Vandag is ‘n kort enetjie. Jessica Lee Rose is ‘n American-New Zealand aktrise wat op ‘n weird manier famous geraak het. Sy het die fiktiewe rol van lonelygirl15 gespeel – ‘n homeschooled karakter genaamd Bree videos io YouTube gepost het.
Hierdie post is 1,152 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,092,384 post views in totaal sedert 1 November, 2019.