Anllela Sagra se eerste naam mag dalk klink asof haar ouers moerse dronk was die dag toe hulle uiteindelik op ‘n naam vir haar besluit het, maar haar indrukwekkende voorkoms sal jou laat voel asof jy dronk is. Hierdie stunning model is in 1993 Columbia gebore en aanvaklik was fashion design haar groot passie gewees. Sy het egter besluit om bietjie aandag aan fiksheid en spiere te gee. Die eindresultaat is dat sy Colubmia se eerste fitness model geword het. Sy het oom probably een van die beste paar boude op hierdie planeet. Vir seker in meeste mense se top 10, of wat?
Hierdie post is 1,233 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,092,686 post views in totaal sedert 1 November, 2019.