iJustine – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin

Justine Ezarik is ‘n Amerikaanse YouTube persoonlikheid, aktrise en model wat op die interwebs bekend staan as iJustine. Sy was ‘n pretty big deal in 2009 toe sy ongeveer $75k in daardie jaar uit YouTube verdien het. Sy het ook al op proper TV shows soos Law & Order: Special Victims Unit, Criminal Minds en The Vampire Diaries verskyn. Justine is oom in 2012 as een van die mees influential persone online benoem.

Tit-bits:
Sy het meer as 5.7m YouTube subscribers
Sy is moerse tech savvy:

Hierdie post is 637 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,145,146 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffiniJustine – Woensdag se warm bokkie